
Seremonie
Fyner Details
Gaste word vanaf 14:45 verwelkom.
Seremonie begin om 15:00.
Kleredrag
Semi-formeel. Geen denims.
Addisionele Gaste
Ongelukkig geen kinders.
Metgesel slegs per uitnodiging van Bruidspaar.
Rsvp Datum
01 September 2025


Geskenk Wens
Ons het al genoeg dinge, maar ’n bietjie hulp met ons drome maak ons blyer as ’n koek op ’n troupartytjie!
Designed by HDS