


Ons storie begin in 2016 – toe twee mense met ’n liefde vir sarkasme, braai, bordspeletjies (en mekaar) besluit het om ’n lewe saam te begin bou. Die fondasie? Stewig. Die humor? Droër as die Karoo. Ná jare se subtiele hints van Jess (glad nie subtiel nie), het Charl op 30 Junie 2024 uiteindelik die groot vraag gevra op ’n asemrowende plek in die Drakensberge. Ja, dames en here – hy’t dit rêrig gedoen (gee die man sy romantiek-punte)!
Ons het nog altyd met opgewondenheid oor ons toekoms gepraat, en nou’s dit tyd om dit behoorlik te vier – saam met julle, ons gunsteling mense!
Liefde soos die...







25 OKTOBER 2025
Kom vier die dag saam met ons!
#GreylingGaanTrou



Designed by HDS